Tinmyn in DRK oor 2 jaar in produksie
1044
post-template-default,single,single-post,postid-1044,single-format-standard,theme-bridge,bridge-core-1.0.6,woocommerce-no-js,ajax_updown_fade,page_not_loaded,,qode-title-hidden,qode_grid_1200,footer_responsive_adv,columns-4,qode-theme-ver-18.2,qode-theme-bridge,qode_header_in_grid,wpb-js-composer js-comp-ver-7.7.2,vc_responsive

Tinmyn in DRK oor 2 jaar in produksie

Toe die mynmaatskappy Alphamin vier jaar gelede met optimistiese planne begin het om sover bekend die grootste tinertsneerslag ter wêreld in ‘n onherbergsame gebied in die middel van Afrika te myn, moes elke boorpunt, elke stukkie toerusting en elke blikkie koeldrank vir die werkers met ‘n helikopter ingevlieg word.

Publikasie: Rapport
Artikel dear: Riana de Lange


Sien volledige artikel hier